Carmike keuzenkamp biography of mahatma
Carike Keuzenkamp age, biography - Last.fm.
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp | |
---|---|
Geboortenaam | Elizabeth Maria Magdalena Keuzenkamp |
Gebore | 3 Maart 1947 (1947-03-03) (77 jaar oud) Den Haag, Nederland |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 1967 - hede |
Etikette | Music for Pleasure, Columbia, EMI, Brigadiers, Decibel, Vat Vyf, Sony BMG, Kosmos |
Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres.
Haar regte naam is Elizabeth Maria Magdalena van Zyl.
Carmike keuzenkamp biography of mahatma
Sy is op 3 Maart1947 in Den Haag, Nederland gebore. Haar vader was Carel Keuzenkamp en haar moeder Rik Loomans. Op 13 Julie1968 trou sy met Olaus van Zyl en hulle het een seun en twee dogters.
In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.[1]
Carike verkoop meer as 1,1 miljoen albums in haar loopbaan.[1]
Musiek
[wysig | wysig bron]Carike is bekend vir liedjies soos Timothy, Byeboerwa, Hoeka Toeka en Dis 'n Land.
Van haar kinderliedjies sluit in: Heidi en Daantjie Kat.